Doelbewus

Een van die baie baie min tye waar ek die woord ‘liefde’ gegriffel het… Doelbewus Om te mag ontvang moet sy ook terug kan gee, maar hartverskeurend snik sy trots en glimlag flou-flou   Al sou die volheid van van die maan vir ewig hou en sou die grootsee sout met soete water drup, al… Read More Doelbewus

Polar Bear?

Hier’s iets vanuit die donker kant van ‘n amper elke dag lewe…. skuus dis op Ingels… maar myse diary is in Engels…my drome ook… ekke dink ek is ‘n submarine-Afrikaner – surface net so nou en dan vir ‘n vars asemteug of twee… Bipolar Cycles: Insights from my Diary (somewhere between April and May 2017)… Read More Polar Bear?

Storietyd

Sowat twee weke gelede bevind ekke myself in my spesiale dokter se spreekkamer. Hy’t ‘n nuwe oggend-ontvangsdame. Ouerig en heel betaamlik. Die spreekkamer het die mees awesomse “interior decorating” boeke, dus wee ek as ek lank moet wag – dit nie my tyd sou mors of ek die kiekies teen die mure oor-en-oor hoef te… Read More Storietyd

Laagmenslikheid

Ongelooflik hoe die mensdom in sy emosionele en intelektuele status as die koning op aarde, so uiters laagmenslik kan optree! As daar wel sin in hierdie waansinnige lewe van ons is, is ons werklik te onintellegent om dit ooit raak te sien en te beleef. Indien alles in hierdie lewe wel rede het…is ons tè… Read More Laagmenslikheid